Welkom by die Webwerf van die Verenigende Christen-Studentevereniging!

Al ooit gewonder waar mens ’n plek kry waar jy:

  • oor naweke by die mooiste plekke kan gaan kamp
  • avontuurlike goed saam met avontuurlike mense kan doen
  • een of meer jare van jou lewe vir die Here kan gee en ongelooflike ervarings meemaak
  • in die lewens van kinders en jongmense kan inbou
  • ’n klomp nuwe goed leer sonder dat dit na leer voel
  • die Koning van alle konings ook jou Koning maak?

Dan is jy nou op die regte plek! Agter elke muisklik op hierdie webwerf is mense wat jou kan help om by een van ons aktiwiteite in te skakel. Sien jou binnekort!

Die VCSV skep lewensveranderende ervarings vir jongmense

                 

Vertel meer oor MXP                                     Involve me
Tel me more about MXP                     Ek wil betrokke raak

Soek jy na die beste plek vir jou volgende kamp of konferensie?  Klik hier
Do you need the best centre for your next camp of conference? Click here 

Winklespruit-tyd is hier! Lees meer
It is Winklespruit time!
Read more 

Is jy dalk die nuwe programbestuurder by Die Hoekie?  Doen hier aansoek.
Are you the new programme manager at Die Hoekie?  Apply here

 

Welcome at the Uniting Christian Students’ Association’s website!

Have you ever wondered where you can

  • camp during weekends at some of the most beautiful spots in South Africa
  • do exciting outdoor things with exciting outdoor people
  • give one or more years of your life to serve the Lord
  • build into the lives of children and young people
  • learn new things
  • glorify the King of kings?

Then you are at the right place! At every click of the mouse you will find people ready to help you to become involved in one of our activities. See you soon!

Passionately creating life transforming experiences