 |
| |
English
Op soek na ’n paar dae van opwinding, weg van die stres van die skool en die stad sonder om deur jou nek daarvoor te betaal?
Dan is die VCSV se buitelugsentrums net die plek vir jou.
Die VCSV het vier buitelug- en avontuursentrums met opgeleide personeel wat die volgende aanbied: - aktiewe leeraktiwiteite oor ’n onderwerpe wat wissel van lewensvaardighede tot geestelike sake
- avontuurbane met abseil, klimmure en rotsklimroetes, zip lines, hoë en lae toubane, verfbal-bane, wateraktiwiteite en staproetes
- programme wat spesiaal vir jou groep aangepas kan word
- spesiale programme vir korporatiewe groepe.
Bespreek ’n paar weeksdae of naweek vir jou groep by enige van die volgende sentrums:
Of kontak Die VCSV Wes-Kaap Avontuurspan om vir jou 'n program aan te bied volgens die behoeftes van jou groep. Die VCSV is ’n stigterslid van die Christian Adventure Ministry Network (CAMNet).
Extreme Life-programme word by die buitelugsentrums aangebied.
 Looking for a few days of excitement, away from the stresses and strains of everyday life without having to pay an arm and a leg?
Look no further! UCSA’s outdoor centres are the places to be!
UCSA has four outdoor and adventure centres where our trained staff can offer the following:
- active learning experiences in various subjects, from lifeskills to spiritual growth
- adventure courses with abseil, climbing walls, rock climbing routes, zip lines, high and low ropes courses, paintball, water activities and hiking trails
- programmes can be adapted to fit your group’s needs
- special programmes for corporate groups.
Book a few week days or a weekend at any of the following centres:
Or contact the UCSA Western Cape Adventure Team to present programmes adapted to fit your group’s needs. UCSA is a founding member of the Christian Adventure Ministry Network (CAMNet). Extreme Life programmes are presented at our outdoor centres. |
|
| |
|
|
| |
|
| |
|
|
|
|