Wat ons doen - What we do
<< Terug / Back
Mission Expeditions (MXP)  



 

Wat ’n voorreg om God te dien, deur Hom gebruik te word om lewensveranderende ervarings te skep en ’n nuwe generasie na ’n dieper verhouding met Christus te begelei. Dit, en veel meer, is waaroor dit by Mission Expeditions gaan.

Lees en ontdek self wat MXP alles aanbied en hoe God gewone mense gebruik om ongewone dinge te doen en ’n groot verskil in die lewens van duisende jongmense in Suid-Afrika te maak.

Ondersteun ons
Lees wat ander sê



What a privilige to serve God, to be used to create life-transforming experiences and to lead a new generation to a deeper relationship with Christ! This, and much more, is what Mission Expeditions is all about.

Read and find out what Mission Expeditions has to offer and how God is using ordinary people to do extraordinary things and make a difference in the lives of thousands of young people across South Africa.

Support us
Read what others say about MXP



 Pieter du Preez

MXP 2007 was vir my ’n lewensveranderende jaar gewees! Ek is so dankbaar teenoor God vir wat hy in my en ook deur my kom doen het. Aan die begin het ek geen idée gehad wie ek is en ook nie wat ek hier doen nie. Alles wat hier gedoen was, was so net nie ek gewees nie. Tog het God ’n ander prentjie van my gesien en stadig maar seker het Hy die gebroke beeld wat ek van myself gehad het kom herstel. Dit was amper nooit ’n maklike jaar gewees nie, maar uit en uit die moeite werd! Ek dink nie daar is ’n lekkerder gevoel as om te sien hoe God iemand se hart aanraak en red of genesing bring nie. Om daar te sit en te weet dat God my gebruik het, dat Hy my waardig gevind het om my te gebruik. Skielik tref die wete my... Our God is an awesome God!


 Lizanne Griesel

If I look at last year I just realize how God has provided for me. It has been a life changing experience for me, and I am glad that God has called me into ministry. Before I came to service year I had no vision, no purpose and no courage to do what God has called me to do. Its been a rocky road, but I am blessed to say that I am still in MXP. God has shown me His heart for people and I have learnt so much through that.

There has been so many challenges that I had to face and deal with, but the blessing of doing it is so worth it. My motto for 2008 is Philippians 4:13 which says, “I can do all things through Christ who strengthens me.” I know that God has given me the power to stand strong in what I do and believe.

So far it gas been and still is something that God has engraved on my heart, and I love it! God is good!