Wat ons doen - What we do
<< Terug / Back
Uitreike | Outreaches  


Christus het aan ons die opdrag gegee om op alle terreine van die lewe te dien en een van die moeilikste is dié buite ons gemaksones. Kom sluit aan by ons jaarlikse uitreike saam met die MXP-spanne en word veral op hierdie gebied blootgestel. Onthou net: dit is ’n risiko! Jy gaan dalk heeltemal verander in die proses en nooit weer dieselfde na dinge kyk nie.

Die uitreike duur van drie weke tot drie maande en vind in gemeenskappe met nood in Suid-Afrika, ander Afrikalande en ook ander wêrelddele plaas.

Lees meer oor die VCSV in die Noorde se Afrika-uitreik.

Lees ook meer oor die VCSV in die Wes-Kaap se Okavango Experience 2010 .

Die VCSV werk ook met SAAWE saam in die reël van uitreike vir jongmense.



We are commanded by the Lord Jesus to serve in all areas of life, and a much neglected area is that which is outside our comfort zones. Come and join our annual outreaches with the MXP teams and dare to expose yourself to a life transforming experience!

The duration of the outreaches is between three weeks and three months and they take place in needy communities in South Africa, other countries in Africa and other parts of the world.

Also read more on the Okavango Experience 2010 that UCSA Western Cape is planning.

More information is coming soon.