top of page

Vrywilliger by UCSA

Indien u belangstel om as groepleier, kampfasiliteerder, uitreikspandeelnemer, ens. te dien - kontak asseblief info@vcsv.co.za. U sal opgelei word in die verskillende dissiplines wat u verkies sodat u in lyn met u roeping kan dien.

Life Is An Adventure
00:00 / 02:58
bottom of page